| Modulekode | ANA 111 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Anatomie vir kommunikasiepatologie Hierdie module handel oor die teorie en praktiese ervaring van die struktuur van die organe betrokke by spraakproduksie en gehoor uitgesluit neuro-anatomie. Anatomiese terminologie en elementêre weefselleer; makroskopiese anatomie van strukture betrokke by spraakproduksie en gehoor: larinks, skelet en spiere betrokke by asemhaling; vissera van die respiratoriese stelsel, bene en paranasale sinusse van die skedel, opsomming van kraniaalsenuwees, bou van die vissera van die klankgang, struktuur van die oor; embriologie van die gesig, verhemelte, tong, larinks en oor. |
| Modulekrediete | 5.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week, 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Anatomie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App